Quantcast
Channel: Isabella Caramella – Roekeloos.co.za
Browsing all 18 articles
Browse latest View live

Biologie-eksamen

Een van die vrae in die biologie-eksamenvraestel is om ‘n skets te maak van die vroulike voortplantingsorgane. Agter in die eksamenlokaal sit ‘n meisie wat so bietjie vashaak met die vraag. Na ‘n...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skoonheidsalonsindroom

Soms voel dit vir my asof alles wat lekker is, gevaar inhou: Vreet te veel en jou hart val jou aan; van seks sonder sokkies kry mens vigs; Engelse tee gee vlooie in die pens en met vuurhoutjies speel...

View Article

Gedigte van Isabella Caramella

Andersins ongedeerd Ek wou op Oudsthoorn vir jou blomme koop iets eksoties wat baie water nodig het witmensblomme iets met lang stele St Josef lelies blomme vir ‘n bruid wat in jou arms sou kon lê soos...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Horings en Torings

Glo nie so ‘n groot verskil tussen horings en torings nie. (Mosselbaai, Desember 2011) Glo nie so 'n groot verskil tussen horings en torings nie. (Mosselbaai, Desember 2011)

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van vlinder na vrugtevlieg

Toe ek begin naderbeweeg aan 40 het ek vir my ‘n stewige staanwaaier gekoop wat op die tweede van die vyf beskikbare verstellings alles in ‘n tienmeterradius plat blaas. Caramella was gereed vir die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Siessa!

Vanoggend op die trein … was ek so bitter bly dat dieselfde persoon wat gistermiddag sy karkas tussen die twee kommerwekkende dik (ek sien kardiovaskulêre komplikasies in hul nabye toekoms) passasiers...

View Article

Te

Jy weet hoe my ma altyd gesê het alles wat mens ‘n “te” agterna kan sit, is nie goed vir jou nie. Wel, sy was ook maar lekker verkeerd. Vat nou vir: VrugTE, GroenTE en TieTE. ♦♦♦ (Stuur jou grappe na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

All germs killed dead

Die ander aand sit ons en praat oor vrese en fobies en oor die booshede wat in stink kombuislappies wegkruip. En in my geestesoog doem ‘n pletora van snotterige, groen, eenoog kreature op wat uit die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Katlagter

Dis snaaks hoe mens woorde vir jare kan gebruik sonder om die vaagste benul te hê van wat die woord beteken. So is dit met “katlagter”. My ma het my altyd vertel hoe ek nooit ‘n man gaan kry nie as ek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat ek wil weet

Vanoggend op die trein … was daar, soos elke Donderdag, weer ‘n passasiersverwante insident wat Metrotaal is vir “ses van ons treindrywers lê iewers dronk en julle gaan nou ongelukkig eers tienuur by...

View Article

In die voetspore van Marius Louw … kopiereg voorbehou

‘n Vriendin van my vertel graag van die kaskenades van haar identiese tweelingseuns, beter bekend as “Die Linge” wat mekaar nie alleen gereeld getuimeldroog het nie, maar ook vir Liewe Jesus by meer as...

View Article

Kinners ons gaan Kannaland toe

Ek rig my skrywe aan julle in die hoop dat iemand bereid sal wees om aan my verblyf en kos te verskaf omdat ek my werk verloor het.

View Article

Lees die label

Vanoggend op die trein ... het ek gewonder hoe ek vanaand (altyd met een "n") my siel gaan sus.

View Article


Op vrye voet

Te oordeel aan mense se gesigsuitdrukkings wanneer ek vertel dat ek nog nooit op Tafelberg of op Robbeneiland was nie, sou jy sweer ek het sopas erken dat ék die eintlike Stasiemoordenaar is.

View Article

Biologie-eksamen

Een van die vrae in die biologie-eksamenvraestel is om ‘n skets te maak van die vroulike voortplantingsorgane.

View Article


HIVis Positief

Groot het ek geskrik toe ek my hand uitsteek na waar gidspuppy-geëmbosseerde toiletpapier gewoonlik in my huis hang, en al wat ek raakvat is ‘n plastiek soplepel wat dryf in ‘n emmer vol goudvisse.

View Article

Metrofail

Vanoggend op die trein ... het ek besluit om vir my een van daardie inkopiesakke op wiele, waarmee die senior burgers op Woensdae die sypaadjies na Shoprite blokkeer, aan te skaf.

View Article


’n Diva en ’n seksofoon

Sedert die insident met die verlepte roos en die kolwyntjiekoekie op Sekretaressedag, is ek passief-aggressief dikbek tussen 8 vm en 5 nm, Maandag tot Vrydag.

View Article
Browsing all 18 articles
Browse latest View live