Quantcast
Channel: Isabella Caramella – Roekeloos.co.za
Browsing latest articles
Browse All 18 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van vlinder na vrugtevlieg

Toe ek begin naderbeweeg aan 40 het ek vir my ‘n stewige staanwaaier gekoop wat op die tweede van die vyf beskikbare verstellings alles in ‘n tienmeterradius plat blaas. Caramella was gereed vir die...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Siessa!

Vanoggend op die trein … was ek so bitter bly dat dieselfde persoon wat gistermiddag sy karkas tussen die twee kommerwekkende dik (ek sien kardiovaskulêre komplikasies in hul nabye toekoms) passasiers...

View Article

In die voetspore van Marius Louw … kopiereg voorbehou

‘n Vriendin van my vertel graag van die kaskenades van haar identiese tweelingseuns, beter bekend as “Die Linge” wat mekaar nie alleen gereeld getuimeldroog het nie, maar ook vir Liewe Jesus by meer as...

View Article

Kinners ons gaan Kannaland toe

Ek rig my skrywe aan julle in die hoop dat iemand bereid sal wees om aan my verblyf en kos te verskaf omdat ek my werk verloor het.

View Article

Lees die label

Vanoggend op die trein ... het ek gewonder hoe ek vanaand (altyd met een "n") my siel gaan sus.

View Article


Op vrye voet

Te oordeel aan mense se gesigsuitdrukkings wanneer ek vertel dat ek nog nooit op Tafelberg of op Robbeneiland was nie, sou jy sweer ek het sopas erken dat ék die eintlike Stasiemoordenaar is.

View Article

Biologie-eksamen

Een van die vrae in die biologie-eksamenvraestel is om ‘n skets te maak van die vroulike voortplantingsorgane.

View Article

HIVis Positief

Groot het ek geskrik toe ek my hand uitsteek na waar gidspuppy-geëmbosseerde toiletpapier gewoonlik in my huis hang, en al wat ek raakvat is ‘n plastiek soplepel wat dryf in ‘n emmer vol goudvisse.

View Article


Metrofail

Vanoggend op die trein ... het ek besluit om vir my een van daardie inkopiesakke op wiele, waarmee die senior burgers op Woensdae die sypaadjies na Shoprite blokkeer, aan te skaf.

View Article


’n Diva en ’n seksofoon

Sedert die insident met die verlepte roos en die kolwyntjiekoekie op Sekretaressedag, is ek passief-aggressief dikbek tussen 8 vm en 5 nm, Maandag tot Vrydag.

View Article
Browsing latest articles
Browse All 18 View Live